High-resolution, full color images available online
Search, browse, read, and print yearbook pages
View college, high school, and military yearbooks
Browse our digital annual library spanning centuries
Support the schools in our program by subscribing
Privacy, as we do not track users or sell information
Page 39 text:
“
l t , , ,4,,. , ,1 EERSTE LIEFDE Susan sit met haar arms gevou en probeer haar bes om die wiskundeles interessant te vind. Haar oe dwaal na die anderkant van die klaskamer, want daar sit Johan, die nuwe leerling in haar klas. Sedert hy twee dae gelede die klaskamer ingestap het, is al die meisies dol oor hom. Sjoe, maar is hy aantreklik! Hy het donkerblou oe en dik, goue hare. Sy vel is koperbruin van die son en sy spierwit tande maak hom 'n hartebreker. Susan skrik wakker wanneer sy besef dat Johan direk na haar toe kyk. Hy glimlag en hy wikkel sy wenkbroue 'n paar keer. Susan draai haar kop onmiddellik weg en voel die warmte wat van haar nek af opstyg. Sy weet nie wat om te dink nie. Speel hy met haar of . . . of het dit iets beteken? Die klok lui en sy stap tot by die deur en sien Johan by 'n groep vriende. Sy vriende begin fluit en lag en sy krimp weg en verdwyn om die hoek. In die vierkant sien sy hom, maar sonder sy vriende. Hy stap stadig na haar toe met 'n glimlag wat haar asem amper wegslaan. Haar sweterige hande vroetel en haar mond voel droog. Hy kom tot by haar en se: Gee jy om as ek hier by jou sit? Die ander meisies giggel en fluister, maar hulle bestaan nie meer nieg hulle is nie deel van die wonderwereld van 'n eerste liefde nie. Natanya Alberts 6A OM TE DINK Ek hou daarvan om te dink. Ek dink sommer oor enigiets, nie altyd skoolwerk nie. Dit is interessant om oor musiek te dink. Nie popmusiek nie, maar alternatiewe musiek. Waaraan het die kom- ponis gedink terwyl hy die musiek geskryf het? Wat pro- beer hy aan die res van ons se? Ek dink graag oor die toekoms. Wat sal van my word? Waar sal ek myself bevind? Sal ek ryk of arm wees? Ek kyk na die sterre bo my. Ek wonder wat hulle werklik is en of daar lewe daar bo is. Is daar ander werelde soos hierdie? Is daar ook 'nseun wat in 'n lessenaar sit en droom oor die toekoms, homself en musiek? Ek dink aan die nag en wat daarin is om voor bang te wees. Net dit wat in jou gedagtes is, kan jou bang maak. Soms dink ons te veel en dan word ons gedagtes werklikheid. As jy werklik hard dink, kan jy dingetlaatl gebeur. Sprokies kan waar word en jy .kan dwergies sien, soos my sussie wat die Paashaas gesien het! Kevin Trevaskis 7A - . t 1 . BEACH Little crabs scrabble awkwardly Painting tiny footprints on the sand. Cherise Dorfling 8A THE EARTH Covered in a carpet of green, Sheltered by a blue ceiling, dotted with bustling cities. HAIKU The dead are asleep Never to be awoken Until they are called Giles Kirkham 8A But at night, covered in darkness, She is a lady in black velvet dripping with diamonds. Lucy Brennan 9A 'frvcfj P21165 Std?
”
Page 38 text:
“
,Qs , Wt fi 'aiwwtit-' f-Xgklmi if I ' , jixl 2,1-7 6 - ft X ,., 'tfu rf ., JSE t I . f ff ',,l lor X 'x WAT VAN DIE KINDERS? Daar is altyd geld vir statussimbole: groot huise, blink motors, oorsese vakansies, lee partytjies. Daar is altyd geld vir vermaak: oordadige etes in deftige restaurante, raserige diskoteke, afbrekende video's. Daar is altyd geld vir geweld: missiele, gewere, kanonne, vegvliegtuie en bomme. Maar wat van ons huilende, honger kinders? Natalie Jones 10A LIEFDE OP DIE STRAND Met my arms om my kniee gevou sit ek op die strand en ek bewonder jou. Jou maatjies dartel om jou heen. Dwars-dwars kom 'n krappie nader. Skoert! Los hom alleen. Ek wonder, se my gerus loer jy vir my daar waar jy le? ls jy ook so seer van my bewus? Daar is iets orntrent jou wat my bekoor, het jy nog nooit 'van liefde gehoor? Nou vveet el: wat my so trek-M jy het in gebrelfg. la, jy is anders as jou rnaatjies. Hulle is glad en fond en jy het iii gaatjie! lx-looit weer sal die skulpie na liefde verlang, ek sal hom aan 'rt toutjie vir altyd om my nek wil hang. Yolandi van Wyk 6A I H M lf, VERWAGTINGE Ek sit hier voor my boeke en Smal- niksgiende. Met hier.1Q die ou angs binne my wonder ek of ek eendag sal weesk wat ek kan wees. J Die onnie steur hom nie eintlik aan my belangstellings- nie, maar eerder aan sy vak se inhoud en sy klas se slaagsyfer. My ma en pa steur hulle glad nie werklik aan wat met my gebeur nie, maar slegs aan die eindresultaat wat moet se dat ek goed geslaag het. Ek sit hier voor my boeke, sonder rigting, sonder geesdrif, sonder mense wat wil luister. Onverwags slaak ek 'n sug van verligting, en leun teen die stoel, haal diep asem en stadig word 'n nuwe voorneme gebore-ek blaai terug en begin weer van voor af, maar die keer omdat ek dit vir myself wil doen. Debbie Meyer 10A GEE MY BROOD Gee my brood Gee my brood, gee my brood, vars, wit brood gemaak uit bruisend gesonde deeg. Gee my brood, gee my brood waarin warm liefde toegevou is. Gee my brood Gee my my daaglikse brood. Alistair Pepper 9A GYMNASTICS Jumping, swinging high, Strong muscles tensing clearly, Spellbound audience. Janine Knipe 8A OUPOOT VAN KRINGE IN 'n BOS 'n Simbool van wysheid en mag, bejeen met ontsag deur alle dlefe, afoot CH klein. Sy tande steek voor hom uit soos lang wit spiese, sy ore is 'n majestueuse hoof- t001SCl- Hy 100p waar hy wil, hierdie reusagtige dier, -mel SY kop in die wolke en sy pote op die fyn sandkor- rels. Taai en reusagtigg dog die kleinste blaartjies is sy kos. Die ohfant is beskeie in voorkoms, maar boosaar- dig wanneer ontstoke. Sy slurp dui sy koms aan en die diere weet wie hy is: Koning van die wildernis, leier van die leiers. Grant van der Vijver 9C if ' ets.t I i w., E
”
Page 40 text:
“
MATRIEK Die spanning en onsekerheid oor die toekoms ervaar ek met gemengde gevoelens. In my binneste is botsende emosies van afwagting, opwinding en vrees vir die onbekende wat voorle. Twaalf jaar van beskerm wees., van veilig en geborge voel, maak dit moeilik om die blink toekoms sonder bang wees aan te pak. Sal ek presteer? Sal ek suksesvol wees? Sal ek aanvaar word? Sal ek die gevreesde eindeksamen oorleef? Die liefde en ondersteuning en belangstelling van my ouers, vriende en onderwysers sal my deurdra. Ek sal slaag en ek sal 'n sukses wees! Samantha O'Riordan IOA Life, a dream, a silent nightmare Love, a wonder, a dream of endless fear, A feeling of helplessness, a fear, Complete nearness in a cosmic distance. A wish, a cry for you. A silent, yet vivid rejection Without your knowing of the hurt inside. Nicole Lewy 9A ALPHA CX3 Dis swart, pikswart soos net 'n maanlose nag kan wees. Geen wind waai nie, nie eens die kleinste briesie nie. Net stilte, donkerte en leegheid. Daar is plek vir alles, want daar is geen draaie, padtekens of enigiets wat jou sal hinder nie. Dit is die ruimte. Die staal-en plastiekmasjien gly stilweg deur die donkerte. Die ligte skyn helder van binne en met groot, blou letters identifiseer die skip homself as die CX3 van Alpha Delta. Ligte flikker en skerms met Alpha Centauri op, bedek die mure. Stemme is hoorbaar oor die luidsprekers en hidroliese deure gaan oop en toe. Sagte skoensole trap liggies op die vloere. Dan is daar skielik fout. 'n Reuse stuk rots pyl op die skip af. Vinnig word die rigting verander en die gevaar word vermy. Outornaties word die skip se rigting weer bepaal en die lewe aan boord gaan weer normaal voort. Nog agt lig- jare, dan is hulle tuis. Gaan hulle dit bereik? Nie vandag nie, want nou is alles stil. Niemand beweeg nie, die skip ook nie. Niks nie, want my boetie het sy nuwe videospeletjie afgeskakel om gou aandete te gaan eet. Roualeyn de Haas 7A EK WENS DIT WAS soMER 1 Die warm son klim stadig oor my bene tot ln rr1Y.8eS18r: Dit bly daar, geel en warm. Almal rond0If1 IQY ghmlagf. hulle gesigte vertel hoe lekker die somer is. D16 Warm lig. hou my lyf styf vas en ek is in 'n wereld V811 S0I'f1CrS0n.- Dan val die kombers op die grond. Daar gaan my somer. Die sonlig is my kamerlig en nou kom die kouei vinnig nader. My tande klap op mekaar en ek voel soogf- 'n masjien wat nie behoorlik kan werk nie. Ek is moeg vir die winter. Ek wil die son sien. Ek bruin gebrand wees en ek wil swem. Ek is siek en sat Iva? langbroek dra, van reen en wolke. Bring my sonsky vakansie terugl ..1 W ., ..,v 'fa Beverley Hesketh 8A - Gee my my daaglikse brood, nie omdat ek dit verdien nie, maar omdat ek in die lewensoond van God werk om bo myself uit te rys. Gee my my daaglikse brood voordat die lewensoond deur 'n ander ver- nietig word. Gee my brood Gee my my daaglikse brood. Peter Herweg 9A THINKING As I sit and think about the past, I would like to undo all the wrong things I have said and done But life goes on, and I try to make the world a better place to live in today Mariska Gerber 9A DEATH The facts of your death Are not yet relevant Until You are dead Sean Evans 8A -S33-'Pru- , ' . .V - ,--vf'f'iPf. ff I . 1 V 1, 'f,,i ,f,54,4l .1'Qf? 1 E..
Are you trying to find old school friends, old classmates, fellow servicemen or shipmates? Do you want to see past girlfriends or boyfriends? Relive homecoming, prom, graduation, and other moments on campus captured in yearbook pictures. Revisit your fraternity or sorority and see familiar places. See members of old school clubs and relive old times. Start your search today!
Looking for old family members and relatives? Do you want to find pictures of parents or grandparents when they were in school? Want to find out what hairstyle was popular in the 1920s? E-Yearbook.com has a wealth of genealogy information spanning over a century for many schools with full text search. Use our online Genealogy Resource to uncover history quickly!
Are you planning a reunion and need assistance? E-Yearbook.com can help you with scanning and providing access to yearbook images for promotional materials and activities. We can provide you with an electronic version of your yearbook that can assist you with reunion planning. E-Yearbook.com will also publish the yearbook images online for people to share and enjoy.